Verskil tussen weergawes van "J.R.R. Tolkien"

12 grepe bygevoeg ,  6 maande gelede
k (grafte->graf)
Sy pa, Arthur, was van Engelse oorsprong, hoewel die Tolkien-stamvader (ene Toll-kühn) vermoedelik in die 1700’s uit [[Sakse]] in [[Duitsland]] na [[Engeland]] verhuis het.
 
Arthur Tolkien was 'n bankklerkBritse bankbestuurder. Hy het in die 1890's na [[Suid-Afrika]] gekom omdat hy gereken het dat dit sy kanse sou verbeter om bevorder te word. Hy het hom in [[Bloemfontein]] gevestig, waar sy bruid (self ’n Engelse nooi), Mabel Suffield, haar by hom aangesluit het.
 
Tolkien is op 3 Januarie 1892 in Bloemfontein gebore. Sy familie en kindervriende het hom Ronald genoem.
85 533

wysigings