Verskil tussen weergawes van "Willem I van Nederland"

Geen grootteverandering nie ,  5 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
| Religie = Nederlandse Hervormde Kerk
}}
'''Willem I''' (Willem Frederik, Prins van [[Huis van Oranje-Nassau|OrangeOranje-Nassau]]; [[24 Augustus]] [[1772]] – [[12 Desember]] [[1843]]) was 'n [[Prins van Oranje]]; die eerste Koningkoning van Nederland en Groothertoggroothertog van Luxemburg.
 
Hy was van 1803 tot 1806 die heerser van die Prinsdom van Nassau-Oranje-Fulda en van 1813 tot 1815 van die prinsdom van Oranje-Nassau. In 1813 verklaar hy homself as soewereine prins van die Verenigde Nederlande. Hy het homself op 16 Maart 1815 tot koning van Nederland en hertog van Luxemburg uitgeroep. In dieselfde jaar op 9 Junie word Willem I ook die groothertog van Luxemburg en na 1839 was hy verder die Hertog van Limburg.
9 768

wysigings