Verskil tussen weergawes van "Venessa Schoeman"

120 grepe verwyder ,  11 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Venessa Schoeman''', (gebore [[12 Januarie]] [[1971]], [[Welkom]] ([[Vrystaat]],) is die redaktrise van die Suid-Afrikaanse vrouetydskrif, ''FINESSE'' en die handelsmerk direkteur van [[Carpe Diem Media]].
 
== Agtergrond ==
Schoeman is op 12 Januarie 1971 gebore in Welkom, Vrystaat as dogter van twee entrepreneurs (Roelof en Estelle Viljoen). Sy het matrikuleeraan het aandie [[Hoërskool Drie Riviere]] in [[Vereeniging]] matrikuleer en daarna BSc [[Dieetkunde]] studeer aan die Potchefstroomse Universiteit vir Hoër Onderwys (PU vir CHO) wat nou bekendstaan as die NWU ([[Noordwes-Universiteit|Noord-Wes Universiteit]])studeer. Nadat sy haar honneursgraad met lof verwerf het, het sy ʼn nagraadse diploma in Dieetkunde gedoen deur die [[Universiteit van Pretoria]] ten einde te kan registreer as dieetkundige by die ''HealthRaad Professionsop CouncilGesondheidsberoepe ofvan South AfricaSuid-Afrika.''
 
== Loopbaan ==
In [[1994]] het sy haar privaat dieetkunde praktyk in Vereeniging begin. Kort daarna is sy getroud met Coenie Schoeman, en op 26 Desember [[1996]] is hulle tweeling JC en Chanté gebore. In [[1997]] sluit sy haar privaat praktykprivaatpraktyk om voltyds betrokke te raak by haar man se uitgewery – Carpe Diem Boeke, en in Mei 1998 publiseer hulle die eerste uitgawe van die tydskrif ''FINESSE''. Onder die redakteurskap van [[Maretha Maartens]] en later [[Liesel Krause-Wiid]] het sy die rol van assistent redakteurassistentredakteur vervul en in [[2004]] het sy die leisels oorgeneem as redakteur.
 
== Finesse Voelgoed tydskrif ==
''FINESSE'' was die eerste leefstyl-tydskrif wat vroue na liggaam en gees aangespreek het. Dit het steeds ten doel om Afrikaanssprekende Christenvroue te bemagtig en te inspireer om hulle beste self te wees – fisies, emosioneel en geestelik. As redakteur van die tydskrif was dit vir Venessa belangrik om die lesers se behoeftes aan te spreek en hulle te ontmoet op die platform waar hulle hulself bevind. Onder haar leiding is verskeie projekte ontwikkel onder andere:
 
* ''‘n Nuwe Jy-program'' -  ʼn gesondheidsprogram wat vroue help om gewig te verloor, gesonder te leef en ook emosioneel gesond te word. Later is die ''100-dae uitdaging vir gewigsverlies'' aanlyn geloods as voorloper van die ''Nuwe Jy-program'', asook die ''Nuwe Jy fees'', wat gepaardgaan met ʼn pretdraf, gesondheid- en skoonheiduitstallers asook -werkswinkels. Tydens die fees word die wenner van die Nuwe Jy-program ook aangewys.
* ''#netGIRLS bootreis'' – wat vir vroue ʼn naweek wegbreeknaweekwegbreek bied aan boord van ʼn luukse skip. Die eerste bootreis vir vroue het plaasgevind in 2011 waartydens [[Natasha Sutherland]] se eerste boek ook vrygestel is.
* ''#netMATRIEKS bootreis –'' ʼn unieke vakansie vir skoolverlaters, wat in 2016 geloods is waartydens [[Bouwer Bosch]] en [[Leandie du Randt]] die groep vergesel het.
 
FINESSE is ook in November 2019 aangewys as die ''Best Group Producer'' by die ''MSC All-Stars of the Sea'' toekenningsgeleentheid in Hamburg, Duitsland aan boord van die MSC Grandiosa.
 
Op 22 Augustus 2019 het Solidariteit Helpende Hand se Froue VondsVrouefonds Venessa vereer vir die spreekbuis wat sy biedaan virvroue vrouebied.
 
== Skryfwerk ==
 
* In haar hoedanigheid as dieetkundige het sy die boek ''30 DAE TOT ʼn NUWE JY'' saam met Linda Kriel (fiksheidskonsultant) en Rassie van Niekerk (motiveringspreker) geskryf, en sy het ook saamgeskryfsaam geskryf aan die boek ''ʼn Sensasionele lewe'', uitgegee deur Carpe Diem Media.
 
* In 2019 het Venessa haar Meestersgraadmeestersgraad in Dieetkunde met lof geslaag by die NoordNoordwes-Wes Universiteit te Potchefstroom. Die titel van haar verhandeling: ''Effects of n-3 polyunsaturated fatty acid and iron deficiency, alone and in combination, during early development on colonic inflammation in rats.''
 
== Bronnelys ==
91 041

wysigings