Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Mieliestronk"

geen wysigingsopsomming nie
== Kraaifonteinspinnekopbos ==
Ollie, ek sien jy het Bottelary Hills na Bottelary Hewels verander, moet dit straks heuwels wees? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 07:27, 7 Mei 2020 (UTC)
 
:: [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]], sorrie tog. Dis natuurlik Heuwels. Ek het nie so ver daarvandaan nie 'n huis gehad. Ons het maar almal van Bottelary Heuwels gepraat, nooit Hills nie. Ek maak reg. [[Gebruiker:Mieliestronk|Mieliestronk]] ([[Gebruikerbespreking:Mieliestronk|kontak]]) 15:35, 7 Mei 2020 (UTC)
864

wysigings