Verskil tussen weergawes van "Willem IV, Prins van Oranje"

geen wysigingsopsomming nie
| voorganger = [[Johan Willem Friso van Nassau-Dietz]]
| heers = 1 September 1711 – <br>22 Oktober 1751
| heerstyd = PeriodPeriode
| opvolger = [[Willem V, prins van Oranje|Willem V]]
| opvolger1 = [[Prinsipaliteit van Oranje-Nassau|Prins van Oranje-Nassau]]
| beroep =
| huweliksmaat = [[Anne, Koninklike Prinses Royal en Prinses van Oranje]]
| afstammelinge = [[Prinses Carolina van Oranje-Nassau|Carolina, Prinses van Nassau-Weilburg]] <br> Prinses Anna <br> [[Willem V, Prinsprins van Oranje]]
| vader = [[John William Friso, Prins van Oranje]]
| moeder = [[Landgrafin Marie Louise van Hesse-Kassel]]
| huis = [[Huis van Oranje-Nassau|Oranje-Nassau]]
}}
'''Willem IV''' (Willem Karel Hendrik Friso; [[1 September]] [[1711]] – [[22 Oktober]] [[1751]]) was van geboorte af [[Prins van Oranje]] en die eerste herediterehereditêre [[Stadhouerstadhouer]] van al die [[Nederlandse Republiek|Verenigde Provinsies van Nederland]] vanaf 1747 tot en met sy dood in 1751.<ref>{{cite book|author1=Suzanna van Dijk|author2=Jo Nesbitt|title=I Have Heard about You: Foreign Women's Writing Crossing the Dutch Border : from Sappho to Selma Lagerlöf|url=https://books.google.com/books?id=Mjw2CNUIiQkC&pg=PA168|date=1 Januarie 2004|publisher=Uitgeverij Verloren|isbn=90-6550-752-3|page=168}}</ref> Tydens sy lewe was hy verdermeer heerser van die [[Prinsipaliteitprinsipaliteit van Oranje-Nassau]] binne die [[Heilige Romeinse Ryk]].
 
==Vroeë lewe==
William is gebore in [[Leeuwarden]], Nederland as die seun van [[Johan Willem Friso van Nassau-Dietz]], hoof van die [[Friesland|FriesFriese]]e tak van die [[Huis van Oranje-Nassau]], en van sy vrou Landgrafinlandgrafin Marie Louise van Hesse-Kassel (of Hesse-Cassel). Hy is ses weke na die dood van sy vader gebore.
 
Willem het sy vader opgevolg as [[stadhouer]] van [[Friesland]], en ook, onder die regentskap van sy moeder tot 1731 as stadhouer van [[Groningen (provinsie)|Groningen]]. In 1722 is hy verkies as [[Stadhouerstadhouer]] van [[Gelre]]. Die vier ander provinsies van die [[Nederlandse Republiek]] naamlik, [[Holland]], [[Zeeland]], [[Utrecht]] en [[Overijssel]]] het in 1702 besluit om geen stadhouer aan te stel na die dood van stadhouer [[Willem III van Engeland|Willem III]] nie, en sodeondesodoende die Republiek gestuur in 'n tydperk wat bekend sou staan as die ''Tweede stadhouerlose periode''. In 1747 het die vier provinsies Willem ook as steenkolwer[[stadhouer]] aanvaar.
 
== Huwelik en kinders ==
 
In 1720 is Willem aangewys as die 549ste [[Ridderridder]] van die Order''Orde ofvan thedie GarterKousband''. Op 25 Maart 1734 het hy in Sint Jakobus Paleis met [[Anne, koninklike prinses en Prinsesprinses van Oranje, die oudste dogter van [[George II van Groot-Brittanje]] en [[Caroline van Ansbach]], getrou. Willem en Anne het vyf kinders gehad:
 
* 'n doodgebore dogter (gebore op 19 Desember 1736)
* [[Willem V, prins van Oranje]] (8 Maart 1748 - 9 April 1806)
 
== LaterLatere lewe ==
[[Lêer: Portret van Willem IV Rijksmuseum SK-A-6.jpeg|duimnael|upright|Portret van Willem, 1751]]
 
In 1739 het Willem die boedels geërf wat voorheen deur die Nassau-Dillenburg-tak van sy familie besit is, en in 1743 het hy die erfenisse wat voorheen deur die Nassau-Siegen-tak van sy familie besit is geërf. In April 1747 het die Franse leër [[Vlaandere]] binnegekom en [[Nederland]] gedreig, wat verswak was deur die interne verdelings. Die Nederlanders het besluit dat hul land 'n enkele sterk uitvoerende gesag nodig het, en hulle gevolglik tot die [[Huis van Oranje]] gewend. Willem en sy gesin het van Leeuwarden na [[Den Haag]] verhuis. Op 4 Mei 1747 het die State-Generaal van Nederland Willem as Generaal Stadhouer van al sewe [[Nederlandse Republiek|Verenigde Provinsies]] van Nederland benoem, en die titel die eerste keer oorerflik gemaak. Willem het hertog Louis Ernest van Brunswyk-Lüneburg in 1747 ontmoet, en hom twee jaar later aangestel as veldmaarskalk van die Nederlandse Staatsleër, wat later daartoe gelei het dat Louis Ernest as een van die regente vir Willem se erfgenaam, Willem V, gedien het. Willem IV wasis in die fleur van sy lewe beskou as 'n aantreklike, opgevoede en bekwame prins. Alhoewel hy min ervaring in staatsake gehad het, was Willem aanvanklik gewild onder die mense. Hy het ook die praktyk van indirekte belasting, waardeur onafhanklike kontrakteurs daarin geslaag het om groot bedrae vir hulself te verdien, gestopstopgesit. Desondanks was hy ook 'n direkteur-generaal van die [[Verenigde Oos-Indiese Kompanjie]]. Hy het egter ook sy bondgenootskap met die sakeklas verdiep terwyl die verskil tussen die rykes en armes toegeneem het.
 
WilliamWillem het tot en met sy dood in 1751 in [[Den Haag]] gedien as Algemene [[Stadhouer]] van die hele Nederland gedien.
 
Die ''county'' van ''Orange'', [[Virginia]], en die stad [[Orangeburg]], [[Suid-Carolina]], is na hom vernoem.
 
==Notas==
11 036

wysigings