Verskil tussen weergawes van "Bathurst-eiland"

259 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Hersien
(Nuwe artikel)
 
k (Hersien)
 
| ligging = Noord-[[Kanada]], [[Arktiese Oseaan]]
| koördinate = {{Koördinate|75|46|N|99|47|W|aansig=inlyn,titel}}
| argipel = [[Koningin-Elizabeth-eilande]] ([[Kanadese Arktiese Argipel]])
| totale eilande =
| hoofeilande =
 
[[Lêer:Bathurst Island.svg|duimnael|links|Ligging van die Bathurst-eiland]]
'''Bathurst-eiland''' ([[Engels]]: ''Bathurst Island''), die wêreld se 54ste grootste eiland en die 13de grootste eiland van [[Kanada]], beslaan 'n oppervlakte van 16 042 km². Die eiland is in die noorde van Kanada in die [[Arktiese Oseaan]] geleë en maak deel uit van die [[Provinsies en gebiede van Kanada|gebied]] [[Nunavut]]. Bathurst-eiland behoort tot die [[Koningin-Elizabeth-eilande]], 'n subgroep van die [[Kanadese Arktiese Argipel]], met [[Melville-eiland]] in die weste, [[Cornwallis-eiland]] in die suidooste en [[Devon-eiland]] in die suide. Die eiland is op 25 Augustus 1819 deur William Edward Parry (1790–1855) tydens sy soektog vir die Noordwestelike Deurvaart ontdek en genoem na Henry Bathurst, 3de Lord van Bathurst (1762–1834), genoem.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Bathurst Island, Canada}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Bathurst-Island|title=Bathurst Island|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=810 Mei 2020}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.thecanadianencyclopedia.ca/en/article/bathurst-island|title=Bathurst Island|publisher=The Canadian Encyclopedia|accessdate=10 Mei 2020}}
 
{{Saadjie}}
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Kanadese Arktiese ArgipelKoningin-Elizabeth-eilande]]
[[Kategorie:Nunavut]]
[[Kategorie:Onbewoonde eilande]]