Verskil tussen weergawes van "Butielamien"

202 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2
(Uitleg van bronteks)
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
}}
 
'''Butielamien''' is 'n [[organiese verbinding]] met formule {{chem|C|H|3|C|H|2|C|H|2|C|H|2|N|H|2}}. Dit is 'n onwelriekende en taamlik vlugtige en brandbare vloeistof. Dit kan tot ernstige irritasie van die vel lei en is 'n taamlike sterk basis. 'n 1%-ige oplossing in water het 'n pH van 13. Dit word van [[butanol]] vervaardig en is 'n belangrike tussenproduk vir die vervaardiging van landbouprodukte, rubberprodukte en plastifiseerders vir nylon en additiewe vir brandstowwe en olie.<ref>{{webaanhalingcite web |url=http://product-finder.basf.com/group/corporate/product-finder/en/brand/BUTYLAMINE |titeltitle=BASF |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200502165745/http://product-finder.basf.com/group/corporate/product-finder/en/brand/BUTYLAMINE |archive-date=2 Mei 2020 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
 
== Verwysings ==
411 783

wysigings