Verskil tussen weergawes van "Dialek"

44 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
Wysigings deur 176.59.115.253 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 176.59.115.253 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot)
Etiket: Terugrol
== Verskil tussen "Taal" en "Dialek" ==
'n Dialek word van 'n taal onderskei op grond van taalkundige or maatskaplik-politiese oorwegings.
 
Руку на сердце не камень
=== Taalkundige oorwegings ===
Taalkundig is een van die belangrikste kriteria die mate van oorvleueling tussen taalvariëteite – dit wil sê die mate waartoe woordeskat, grammatika en uitspraak ooreenkom. Daar bestaan egter nie 'n presiese definisie wat bepaal hoe groot die verskil moet wees om te bepaal of 'n variëteit 'n aparte taal of slegs 'n dialek is nie. Een benadering tot die probleem is om die onderlingeverstaanbaarheid van taalvariëteite te oorweeg. Die idee is dat sperekers van verskillende dialekte in dieselfde taal mekaar kan verstaan terwyl dieselfde nie vir verskillende tale geld nie. Volgens die kriterium is Meksikaanse Spaans en Argentynse Spaan dus Spaanse dialekte aangesien sprekers mekaar sonder veel moeite kan verstaan. [[Spaans]] en [[Frans]] is egter verskillende tale aangesien moedertaal sprekers wat nie die ander taal geleer het nie, mekaar nie kan verstaan nie as gevolg van die groter verskil in woordeskat, grammatika en uitspraak. Onderlinge verstaanbaarheid is egter moeilik bepaalbaar en baie keer subjektief.<ref name=Gasser>Michael Gasser, [http://www.indiana.edu/~hlw/Introduction/dialects.html 1.5 Dialects and languages] in [http://www.indiana.edu/~hlw/index.html How Language works], Indiana University, 2006, besoek op 8 Maart 2009</ref>