Verskil tussen weergawes van "Dier"

6 grepe bygevoeg ,  6 maande gelede
k
Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
 
== Eienskappe ==
Diere het verskeie eienskappe wat hulle van ander lewensvorme onderskei. Hulle is eukarioties en meersellig,<ref name=NationalZoo>{{cite web |url=http://nationalzoo.si.edu/Animals/GiantPandas/PandasForKids/classification/classification.htm |title=Panda Classroom |access-date=30 September 2007 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20130813232133/http://nationalzoo.si.edu/Animals/GiantPandas/PandasForKids/classification/classification.htm |archive-date=13 Augustus 2013 |url-status=dead|df=dmy-all}}</ref> wat hulle onderskei van [[Bakterie|bakterieë]] en die meeste [[Protista]]-organismes. Hulle is heterotrofies (verorber ander organismes vir voeding)<ref name=Windows>{{cite web |last=Bergman |first=Jennifer |title=Heterotrophs |url=http://www.windows.ucar.edu/tour/link=/earth/Life/heterotrophs.html&edu=high |accessdate=30 September 2007 |archiveurl=https://web.archive.org/web/20070829051950/http://www.windows.ucar.edu/tour/link=/earth/Life/heterotrophs.html&edu=high |archivedate=29 Augustus 2007 |url-status=live}}</ref> en verteer kos gewoonlik in ’n interne kamer, wat hulle onderskei van plante en [[alg]]e.<ref>{{cite journal |last1=Douglas |first1=Angela E. |last2=Raven |first2=John A. |title=Genomes at the interface between bacteria and organelles |journal=Philosophical Transactions of the Royal Society B |volume=358 |issue=1429 |pages=5–17; discussion 517–8 |date=Januarie 2003 |pmid=12594915 |pmc=1693093 |doi=10.1098/rstb.2002.1188}}</ref> Hulle verskil ook van plante, alge en [[swam]]me deurdat hulle nie rigiede selwande het nie.<ref name=AnimalCells>{{cite web |last=Davidson |first=Michael W. |title=Animal Cell Structure |url=http://micro.magnet.fsu.edu/cells/animalcell.html |access-date=20 September 2007 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/2020050201523620200510062901/https://micro.magnet.fsu.edu/cells/animalcell.html |archive-date=210 Mei 2020 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
 
Alle diere is beweeglik,<ref name=Concepts>{{cite web |url=http://employees.csbsju.edu/SSAUPE/biol116/Zoology/digestion.htm |last=Saupe |first=S. G. |title=Concepts of Biology |access-date=30 September 2007 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200428192710/http://employees.csbsju.edu/SSAUPE/biol116/Zoology/digestion.htm |archive-date=28 April 2020 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>al is dit net in sekere lewenstadiums. By die meeste gaan [[Embrio|embrio's]] deur ’n [[blastula]]stadium<ref>{{cite book |last=Minkoff |first=Eli C. |title=Barron's EZ-101 Study Keys Series: Biology |year=2008 |publisher=Barron's Educational Series |isbn=978-0-7641-3920-8 |edition=2nd, revised |page=48}}</ref> (’n kiemblasiestadium wanneer die embrio die vorm het van 'n sfeer waarvan die wand uit een sellaag bestaan),<ref>WAT aanlyn, VivA (intekening benodig)</ref> ’n eienskap wat eie aan diere is.
Sommige paleontoloë dink diere het lank voor die Kambriese ontploffing ontstaan, dalk reeds ’n miljard jaar gelede.<ref>{{cite book |last1=Campbell |first1=Neil A. |last2=Reece |first2=Jane B. |title=Biology |year=2005 |publisher=Pearson, Benjamin Cummings |isbn=978-0-8053-7171-0 |edition=7de |page=526}}</ref> Spoorfossiele soos voetspore en gate uit die [[Proterosoïkum|Tonium]]-periode wat ontdek is, dui op die moontlike teenwoordigheid van tripoblastiese wurms (met drie kiemlae), omtrent so groot (sowat 5&nbsp;mm breed) en kompleks soos erdwurms.<ref name=Seilacher1998>{{cite journal |last1=Seilacher |first1=Adolf |last2=Bose |first2=Pradip K. |last3=Pfluger |first3=Friedrich |title=Triploblastic animals more than 1 billion years ago: trace fossil evidence from india |journal=Science |volume=282 |pages=80–83 |date=2 October 1998 |doi=10.1126/science.282.5386.80 |pmid=9756480 |issue=5386 |bibcode=1998Sci...282...80S}}</ref>
 
Aan die begin van die Tonium sowat ’n miljard jaar gelede was daar ’n afname in die verskeidenheid van [[stromatoliet]]e, wat dalk daarop dui dat weidiere hul verskyning gemaak het aangesien stromatoliet-verskeidenheid toegeneem het nadat weidiere uitgesterf het met die [[Perm-Trias-uitwissing|Perm-Trias-]] en die [[Ordovisium-Siluur-uitwissing]]. Dit het weer afgeneem kort nadat die weidierbevolking herstel het. Die ontdekking dat soortgelyke spore vandag geskep word deur die reusagtige, eensellige protis ''Gromia sphaerica'', werp egter ’n skadu oor die vertolking van die fossiele as bewyse van ’n vroeë evolusie van diere.<ref name=Matz2008>{{cite journal |last1=Matz |first1=Mikhail V. | last2=Frank |first2=Tamara M. |last3=Marshall |first3=N. Justin |last4=Widder |first4=Edith A. |last5=Johnsen |first5=Sönke |title=Giant Deep-Sea Protist Produces Bilaterian-like Traces |journal=Current Biology |volume=18 |issue=23 |pages=1–6 |date=9 December 2008| url=http://www.biology.duke.edu/johnsenlab/pdfs/pubs/sea%20grapes%202008.pdf |doi=10.1016/j.cub.2008.10.028 |accessdate=2008-12-05 |pmid=19026540 |archiveurl=https://web.archive.org/web/20081216211211/http://www.biology.duke.edu/johnsenlab/pdfs/pubs/sea%20grapes%202008.pdf |archivedate=16 Desember 2008 |url-status=live}}</ref><ref name=MSNBC200811>{{cite news |last=Reilly |first=Michael |title=Single-celled giant upends early evolution |publisher=MSNBC |date=20 November 2008 |url=http://www.nbcnews.com/id/27827279/ |access-date=5 Desember 2008 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/2019042415523320191108213540/http://www.nbcnews.com:80/id/27827279/ |archive-date=248 AprilNovember 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
 
== Groepe diere ==
398 811

wysigings