Verskil tussen weergawes van "Fluitjiesriet"

369 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2
kNo edit summary
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
Dit groei in riviermondings, soutmoerasse en moerasland. Die plant is houtagtig met 'n holstam en het lang, plat blare soos lanse. Die blomme is gerangskik in taankleurige are met klossies syagtige hare. Die blomme kom voor tussen [[Desember]] en [[Junie]]. Die plant versprei deur ondergrondse stingels; die polle kan ook verdeel word.
 
Die spesie kom wydverspreid oor die wêreld voor, behalwe byvoorbeeld in die [[Amasone]]bekken. In Noord-Amerika kom oorspronklik die subspesie ''Ph.a. americanus'' voor wat net as enkele plant tussen ander plante groei. Die Europese subspesie ''Ph.a. australis'' wat ook aan Suid-Afrika inheems is, is daar in die vroeë 1800s ingevoer. Dit vorm geslote rietvelde, domineer die hele gebied en verdring inheemse plante. Hierdie subspesie word daarom as indringerplant bestry.<ref>{{webaanhalingcite web |url=https://mnfi.anr.msu.edu/phragmites/native-or-not.cfm |titeltitle=Phragmites native of not |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20171015183709/http://mnfi.anr.msu.edu/phragmites/native-or-not.cfm |archive-date=15 Oktober 2017 |url-status=dead|df=dmy-all}}</ref>
 
Die plant is meerjarig en kan 3,6&nbsp;m hoog word en dit groei vinnig. Die blomme is tweeslagtig en word deur die wind bestuif. Die plant is eetbaar vir mense. Die wortelstokke kan soos [[aartappel]] gekook word, maar hulle is soet en kan tot 5% suiker bevat. Die jong skeute is die lekkerste. In Rusland word fluitjiesriet geoes en tot setmeel verwerk.<ref>{{webaanhalingcite web |url=http://www.pfaf.org/user/Plant.aspx?LatinName=Phragmites+australis |titeltitle=Pfaf |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20110603234556/http://www.pfaf.org/user/Plant.aspx?LatinName=Phragmites%20australis |archive-date=3 Junie 2011 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
 
== Bron ==
411 783

wysigings