Verskil tussen weergawes van "Vexatorella"

474 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
(Verbeter)
{{Taxobox
|name = Vexatorella
|image = Vexatorella amoena Rebelo 1.jpg
|image_caption = ''[[Vexatorella amoena]]'', foto: Tony Rebelo
|status =
|status_system = IUCN3.1
|regnum = [[Plantae]]
|unranked_divisio = [[Angiosperms]]
|unranked_classis = [[Eudicots]]
|ordo = [[Proteales]]
|familia = [[Proteaceae]]
|genus = ''[[Vexatorella]]''
|genus_authority= Rourke, 1984
|subdivision_ranks = Spesies
|subdivision = Sien teks
|synonyms =
|range_map=
|range_map_caption =
|}}
''''' Vexatorella''''' is 'n struik[[genus]] wat hoort tot die [[Familie (biologie)|familie]] ''[[Proteaceae]]'' en bevat vier [[spesie]]s. Die genus is [[inheems]] aan die [[Kaapse floraryk]]. Die naam beteken ''klein moeilikheidmaker'' na aanleiding van die aanvanklike moeite om ''V. latebrosa'' in die familie te plaas. Al vier die spesies is [[struik]]e wat in droë [[fynbos]] habitatte op die rand van die [[Sukkulente Karoo]] aangetref word. Die bloeiwyse is soortgelyk aan die van die [[leucospermum]]s maar het ook kenmerke van die [[leucadendron]]s met die vorming van die houtagtige saaddoppie na bestuiwing.<ref>{{cite book |title=Protea |author= Paterson-Jones, Colin |year=2007 |series= |publisher=Struik |location= |isbn= 9781770075245 |pages=32 |url= }}</ref> Die blomme deur [[insek]]te bestuif en die sade word versprei deur die werking van [[mier]]e.<ref name=pap/>