Verskil tussen weergawes van "Bruintjieshoogte"

22 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
Skakel
(Uitleg van bronteks)
(Skakel)
'''Bruintjieshoogte''' is 'n bergreeks in die distrik van die [[Bloukraanroete Plaaslike Munisipaliteit]] tussen die dorpe [[Pearston]] en [[Somerset-Oos]] in die [[Oos-Kaap]]. Die [[R63 (Suid-Afrika)|R63-roete]] gaan via die Bruintjieshoogtepas oor dié berge.
 
Die bergreeks lê tussen die [[Sondagsrivier]], Renosterberg, Winterhoekberge, Camdeboberg en die [[Sneeuberge]] en vorm die waterskeiding tussen die Klein Visrivier ('n boloop van die [[Groot-Visrivier]]) en aan die westekant die Blyderivier, 'n tak van die Sondagsrivier. Die hoogste piek bereik 1757m bo [[seevlak]].