Verskil tussen weergawes van "Keiser van Indië"

174 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
'''Keiser/Keiserin van Indië''' ([[Engels]]: ''Emperor of India'') is gebruik as ’n titel deur die laaste keiser van die [[Mogolryk]], [[Bahadur Shah II]], en weer deur die koloniale monarge van die [[Britse Ryk]] tydens die [[Brits-Indië|Britse heerskappy in Indië]].
 
Die term verwys ook soms na Indiese keisers soos [[Ashoka die Grote]] van die [[Maurya-dinastie]]<ref name="AshokaB">{{en}} {{cite web |url=http://www.britannica.com/eb/topic-38797/Asoka |title=Aśoka &ndash; Britannica Online Encyclopedia |work=Online encyclopædia |publisher=[[Encyclopædia Britannica]] |accessdateaccess-date=8 Julie 2008 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20080619202206/http://www.britannica.com:80/eb/topic-38797/Asoka |archive-date=19 Junie 2008 |url-status=dead|df=dmy-all}}</ref> en keiser [[Akbar die Grote]] van die Mogolryk. Hulle het egter nie die titel vir hulself toegeëien nie.
 
== Britse monarge ==
339 808

wysigings