Elaine Paige: Verskil tussen weergawes

55 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
}}
 
'''Elaine Paige''' OBK (Orde van die Britse Koninkryk) (née '''Bickerstaff''';<ref name="values">Fox, Sue. [http://www.timesonline.co.uk/tol/life_and_style/article423487.ece Relative Values: Elaine Paige, singer, and her sister, Marion]. ''The Times'', 23 Mei 2004. Besoek op 5 Januarie 2008.</ref> * 5 Maart 1948) is 'n [[Engeland|Engelse]] sangeres en aktrise mees bekend vir haar werk in [[musikale teater]].
 
Sy het in Barnett, Noord-Londen grootgeword, die Aida Foster-verhoogskool bygewoon en in 1964 haar debuut as professionele verhoogtoneelspeler gemaak. Haar verskyning in 1968 se vervaardiging van ''Hair'' het haar West End-debuut gemerk.
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlyn}}
 
{{Saadjie}}
{{Normdata}}
 
{{DEFAULTSORT:Paige, Elaine}}
[[Kategorie:Engelse akteurs]]
32 936

wysigings