Verskil tussen weergawes van "Nicolas-Louis de Lacaille"

k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
}}
 
Ab '''Nicolas Louis de Lacaille''' ([[15 Maart]] [[1713]] – [[21 Maart]] [[1762]]) was ’n [[Frankryk|Franse]] [[sterrekundige]]. Hy is veral bekend vir sy katalogus van byna 10 000 suidelike sterre, onder meer 42 [[newel]]agtige voorwerpe. Die katalogus, ''Coelum Australe Stelliferum'', is in 1763 ná sy dood gepubliseer. Dit sluit 14 [[sterrebeeld]]e in wat sedertdien standaard geword het.<ref>{{cite web | url = http://www.ianridpath.com/startales/startales1d.htm| |title = Star Tales |access-date=24 accessdateJanuarie 2009 |author=Ian Ridpath 2009-01-24|language=en author|archive-url=https://web.archive.org/web/20191228061835/http://www.ianridpath.com/startales/startales1d.htm |archive-date=28 IanDesember Ridpath2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
 
== Verwysings ==
402 080

wysigings