Verskil tussen weergawes van "CASA/IPTN CN-235"

350 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
}}
Die '''CASA/IPTN CN-235''' is 'n mediumstrek tweemotorige militêre vragvliegtuig wat gesamentlik ontwikkel is deur ''Construcciones Aeronáuticas SA'' (CASA) van [[Spanje]] en ''IPTN'' van [[Indonesië]] as 'n streeksvliegtuig en militêre vragvliegtuig. Die vliegtuig word aangedryf deur twee [[turboskroef]]motore. In die militêre omgewing word dit gebruik vir maritieme patrollies, verkenning en vervoer van militêre vrag. Die grootste gebruiker van die CN-235 is [[Turkye]] wat 59 eenhede gekoop het.<ref>{{Cite web|url = http://militaryaircraft-airbusds.com/Portals/0/Images/Aircraft/OrdersAndDeliveries/AMOrdersDeliveries.pdf|title = Orders, Deliveries, In Operation Military aircraft by Country – Worldwide|date = 31 August 2015|accessdate = 4 December 2015|website = Airbus Space and Defence|publisher = Airbus Space and Defence|url-status = dead|archiveurl = https://web.archive.org/web/20151120091009/http://www.militaryaircraft-airbusds.com/Portals/0/Images/Aircraft/OrdersAndDeliveries/AMOrdersDeliveries.pdf|archivedate = 20 November 2015}}</ref>
 
Die [[Suid-Afrikaanse Lugmag]] het een Casa-235 in werking gehad wat oorspronklik afkomstig was van die [[Bophuthatswana]] Lugmag. Die vliegtuig is gebruik vanaf 1991 (Bophuthatswana) tot 2011. Die vliegtuig is nou vertoon by die [[Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum]] in Pretoria. <ref>https://www.saairforce.co.za/the-airforce/aircraft/27/cn-235</ref>
 
== Verwysings ==
26

wysigings