Verskil tussen weergawes van "Koningsprotea"

Geen grootteverandering nie ,  5 maande gelede
Verbeter
(Verbeter)
(Verbeter)
|binomial_authority = [[Carolus Linnaeus|L.]]
}}
Die '''koningsprotea''' (''Protea cynaroides''), ook bekend as die '''reuseprotea''', '''koningsuikerbos''' of '''heuningpot''', is 'n [[blom]] en die grootste lid van die [[Protea]]-genus en is deel van die [[fynbos]]. Die plant is [[endemies]] aan [[Suid-Afrika]] en kom voor vanaf die [[Sederberg (berg)|Sederberg]] tot [[Port Elizabeth]]. Die struik het meer as een stam en word tot 2 m in deursnee en ook tot 2 m hoog. Dit blom regduerregdeur die jaar.
 
Die plant spruit weer uit na 'n vuur. Die saad word deur die wind versprei en die plant is eenslagtig. Die aktiwiteite van [[voëls]] is verantwoordelik vir die bestuiwing. Die plant groei in sandsteengrond op hoogtes van 0 - 1 500 m.