Verskil tussen weergawes van "Junkers Ju 52"

637 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Tipe en gebruikers bygevoeg)
|variante met eie artikels=
}}
Die '''Junkers Ju 52''' is driemotorige passesiersvliegtuig wat ontwerp is vir [[Lufthansa]]. DIt is toe later ook gebruik as 'n [[bomwerper]] en vragvliegtuig wat deur die ''[[Luftwaffe]]'' gebruik tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]]. Die eerste model het net oor een motor in die neus beskik, die driemotorige model, Junkers Ju 52/3m, het bekend geraak.
 
Die Ju-52/3M is ook deur die [[Suid-Afrikaanse Lugdiens]] gebruik tussen 1934 en 1939 waarna al vyftien vliegtuie aan die [[Suid-Afrikaanse Lugmag]] gegee is vir diens in die [[Tweede Wêreldoorlog]] <ref>http://www.saamuseum.co.za/our-aircraft/66-junkers-ju-52-casa-352l.html</ref>. Die vliegtuie is toe deur die lugmag gebruik tot die einde van de oorlog as vervoer vir vrag en troepe.
 
Een Ju-52/3M, alhoewel 'n Spaanse weergawe (CASA-352), is operasioneel met die [[Suid-Afrikaanse Lugdiens Museum]] in [[Germiston]] op die [[Oosrand]].
 
== Tegniese besonderhede ==
26

wysigings