Verskil tussen weergawes van "Lengte"

16 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Maak tikfout reg)
No edit summary
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
[[Lêer:Lengte&breedte.svg|duimnael|Lengte en breedte]]
 
'''[[Lengtegraad|Lengte]]''' is die langste dimensie van 'n voorwerp en word soms sinoniem gebruik met 'afstand'.
 
Lengte is die maat van een dimensie, waar [[area]] die maat van twee dimensies, en [[volume]] die maat van drie dimensies is. Lengte is 'n [[SI-stelsel#Basiseenhede|basiseenheid]] in meeste [[stelsel van eenhede|stelsels van eenhede]], bedoelende dat [[SI-stelsel#Afgeleide eenhede met spesiale name|ander eenhede]] (saam met ander basiseenhede) daarvan afgelei word (sien [[SI-stelsel]])
Anonieme gebruiker