Verskil tussen weergawes van "James Leonard Brierley Smith"

Volledige naam
k (K175 het bladsy J.L.B. Smith na James Leonard Brierley Smith oor 'n aanstuur geskuif: Volledige naam)
(Volledige naam)
{{Inligtingskas Persoon
| naam = J.L.B.James Leonard Brierley Smith
| bynaam =
| beeld =
}}
 
'''James Leonard Brierley Smith''', ([[26 Oktober]] [[1897]] – [[7 Januarie]] [[1968]]), meer bekend '''J.L.B. Smith''', was 'n Suid-Afrikaanse [[igtioloog]], organiese skeikundige en professor. Hy het bekend geword toe hy die [[Selakant]] geïdentifiseer het. Daar is vroeër geglo dat die Selakant reeds uitgesterf het. Hy het verskeie publikasies die lig laat sien waarvan ''SMITHS' SEA FISHES'' die bekendste is.
 
== Biografie ==