Verskil tussen weergawes van "Spreekwoord"

261 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
(foto)
Enkele voorbeelde van [[Afrikaans]]e spreekwoorde:
 
* ''Elke hond kry sy dag.''
* ''Haastige hond verbrand sy mond.''
* ''Hoë bome vang die meeste wind.''
* ''In die land van die blindes is eenoog koning.''
* ''Kop in een mus.''
* ''In rep en roer'', d.w.s. 'n groot opskudding, in beweging, in beroering; afkomstig van die [[Nederlands]]e ''"het reppen en roeren"'', welke werkwoorde beide "beweging" beteken. Nederlands ken ook die spreekwoord in sy Afrikaanse vorm.
 
== Sien ook ==
11 036

wysigings