Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag"

k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
(Skakel)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
}}
 
Die '''Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag''' (SANW) is die amptelike krygsmag van [[Suid-Afrika]]. Dit het in 1994 tot stand gekom as opvolger van die [[Suid-Afrikaanse Weermag]] (SAW). Dit sluit personeel en toerusting van die SAW en voormalige [[Bantoestan|tuislande]] in, asook personeel van voormalige [[Guerrilla-oorlogvoering|guerrilla-magte]] van sekere politieke partye soos die [[ANC]] se [[Umkhonto we Sizwe]], die [[PAC]] se [[Azanian People's Liberation Army|APLA]] en die beskermingseenhede van die [[IFP]].<ref name="constitution-1993-224">{{cite web |url=http://www.info.gov.za/documents/constitution/93cons.htm#SECTION224 |title=Constitution of the Republic of South Africa Act 200 of 1993 (Section 224) |accessdate=2008-06access-date=23 Junie 2008 |year=1993 |publisher=South African Government |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/2008061210051620130729191811/http://www.info.gov.za/documents/constitution/93cons.htm#SECTION224 |archive-date=1229 JunieJulie 20082013 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref>
 
== Geskiedenis ==
Die Suid-Afrikaanse kommandostelsel was tot 2008 'n burgerlike milisie wat gebaseer was op plaaslike eenhede van kompanjie grootte tot bataljon groote.<ref name="Reflections">{{cite book |title=Reflections on War – Preparedness and Consequences|last1=Potgieter |first1=Thean |authorlink1=Thean Potgieter |last2=Liebenberg |first2=Ian |authorlink2=Ian Liebenberg |date=October 2012 |origyear=2012 |location=Stellenbosch |publisher=Sun Media Stellenbosch|isbn=978-1-920338-84-8}}</ref> In die laaste jare was die kommandos se rol om die Suid-Afrikaanse Polisiediens tydens interne operasies te ondersteun. Tydens sulke ontplooiings het die eenhede onder beheer van die SAPD gekom.
 
Volgens die Ministerie van Verdediging Hersiening van 2014, is die SANW "in 'n kritieke toestand van agteruitgang".<ref>{{cite web |url=https://medium.com/war-is-boring/a63c5d28220f |title=South Africa's Military Is Falling Apart |last1=Dörrie |first1=Peter |date=9 April 2014 |website=medium.com |publisher=War is Boring |accessdateaccess-date=9 April 2014 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20140413130313/https://medium.com/war-is-boring/a63c5d28220f |archive-date=13 April 2014 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref>
 
== Herbewapening ==
In 1999 het die ANC-regering $4,8 miljard (ongeveer ZAR 30 miljard) aan die aankoop van nuwe wapentuig spandeer. Verskeie aantygings van korrupsie tydens die aankope is daarna geopper.<ref>{{cite web |url=http://www.ifp.org.za/Newsletters/071122wn.htm |title=Mangosuthu Buthelezi's Weekly Newsletter to the Nation |date=22 November 2007 |publisher=[[Inkatha-Vryheidsparty]] |work=Ifp.org.za |accessdateaccess-date=13 November 2008 |first=Mangosuthu |last=Buthelezi |language=Engels |archive-url=https://web.archive.org/web/20120209173922/http://www.ifp.org.za/Newsletters/071122wn.htm |archive-date=9 Februarie 2012 |url-status=dead|df=dmy-all}}</ref><ref name=rotten>{{cite web |url=http://www.guardian.co.uk/commentisfree/2007/jan/10/somethingisrotten |title=Bright hopes betrayed |publisher=Mail & Guardian |language=Engels |archive-url=https://web.archive.org/web/20121114044128/http://www.guardian.co.uk/commentisfree/2007/jan/10/somethingisrotten |archive-date=14 November 2012 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> Die aankope behels die verkryging van korvette, [[duikbote]], ligte [[helikopter]]s, vegsimulators en gevorderde ligte [[vegvliegtuie]].
 
== Personeel ==
411 783

wysigings