Verskil tussen weergawes van "Leon Schreiber"

1 greep bygevoeg ,  4 maande gelede
Op 5 Junie 2019 is Schreiber as Skaduminister van Staatsdiens en Administrasie aangewys. Vanaf Junie 2019 dien hy as lid van die portefeuljekomitee vir staatsdiens en administrasie. Hy was 'n plaasvervangende lid van die Ad Hoc-komitee om Artikel 25 van die Grondwet te wysig tot Maart 2020.
 
In Oktober 2019 het hy met onmiddellike effek bedank van die Universiteit Stellenbosch se Institusionele Forum bedank, weens Afrikaans se ondergang as onderrigmedium.
 
== Verwysings ==