Verskil tussen weergawes van "Evolusie"

26 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Sjabloon
k (Wysigings deur 105.4.7.76 teruggerol na laaste weergawe deur SkaakBurger)
Etiket: Terugrol
(Sjabloon)
 
== Getuienis ter ondersteuning van evolusie ==
{{Tydlyn van lewe}}
=== Morfologies ===
[[Lêer:Knightia fossil.JPG|duimnael|220px|links|'n Fossielvis van die genus ''Knightia''.]]
* Die teenwoordigheid van [[fossiel]]getuienis verskaf 'n geleentheid vir die absolute bevestiging van die ouderdom van uitgestorwe spesies, deur middel van [[radiometriese datering]].
* [[Paleontologie|Paleontoloë]] kan evolusie ondersoek deur ontleding van fossielgetuienis, soos dié in die ryk fossielteenwoordigheid van die [[Burgess-skalie]].<ref> [http://www.burgess-shale.bc.ca/history/history.htm Die geskiedenis van die Burgess-skalie]</ref>