Verskil tussen weergawes van "Sharpeville"

16 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
verlede tyd
k (typo)
(verlede tyd)
'''Sharpeville''' is 'n woonbuurt van [[Vereeniging]], [[Republiek van Suid-Afrika]], sowat 50 kilometer ten suide van [[Johannesburg]], in die huidige provinsie [[Gauteng]] (vroeër [[Transvaal]]).
 
Die buurt, wat na [[John Sharpe]], 'n burgemeester van [[Vereeniging]], vernoem is, wordwas op [[21 Maart]] [[1960]] die toneel van die sogenaamde [[Sharpeville-slagting]], waarvan die internasionale gemeenskap met skok kennis neemgeneem het en wat aanleiding gee tot landwye onluste gegee het.
 
Daar is beweer dat die Swart betogings in Sharpeville tot 'n paniekbevange reaksie deur die polisie gelei het, 'n geregtelike ondersoek het egter aangetoon dat die meerderheid van die 69 mense wat gedood is, van agter geskiet is.
15 452

wysigings