Verskil tussen weergawes van "Sharpeville"

87 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
uitleg, verlede tyd
(verlede tyd)
(uitleg, verlede tyd)
'''Sharpeville''' is 'n woonbuurt van [[Vereeniging]], [[Republiek van Suid-Afrika]], sowat 50 kilometer ten suide van [[Johannesburg]], in die huidige provinsie [[Gauteng]] (vroeër [[Transvaal]]).
 
==Die Sharpeville-slagting==
Die buurt, wat na [[John Sharpe]], 'n burgemeester van [[Vereeniging]], vernoem is, was op [[21 Maart]] [[1960]] die toneel van die sogenaamde [[Sharpeville-slagting]], waarvan die internasionale gemeenskap met skok kennis geneem het en wat aanleiding tot landwye onluste gegee het.
:''Hoofartikel: [[Sharpeville-slagting]].''
 
Die buurt, wat na [[John Sharpe]], 'n burgemeester van [[Vereeniging]], vernoem is, was op [[21 Maart]] [[1960]] die toneel van die sogenaamde [[Sharpeville-slagting]], waarvan die internasionale gemeenskap met skok kennis geneem het en wat aanleiding tot landwye onluste gegee het. Daar is beweer dat die Swartswart betogings in Sharpeville tot 'n paniekbevange reaksie deur die polisie gelei het,. 'n geregtelikeGeregtelike ondersoek het egter aangetoon dat die meerderheid van die 69 mense wat gedoodgesterf ishet, van agter geskiet is. Die regering van [[Hendrik Verwoerd]] het 'n noodtoestand verklaar en 'n verbod op die [[African National Congress]] en die [[Pan-African Congress]], van [[Robert Sobukwe]], geplaas. [[Nelson Mandela]] het daaropvolgens sy beleid van vreedsame verset laat vaar en die ANC se militêre vleuel, die ''Umkhonto we Sizwe'', gestig.
 
Die regering van [[Hendrik Verwoerd]] verklaar 'n noodtoestand en plaas 'n verbod op die [[African National Congress]] en die [[Pan-African Congress]] van [[Robert Sobukwe]].
 
[[Nelson Mandela]] laat daaropvolgens sy beleid van vreedsame verset vaar en stig die ANC se militêre vleuel, die ''Umkhonto we Sizwe''.
 
[[Kategorie:Dorpe in Suid-Afrika]]
15 452

wysigings