Verskil tussen weergawes van "Airbus A350 XWB"

220 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
 
Die bekendstellingskliënt vir die A350 was [[Qatar Airways]], wat 80 vliegtuie van al drie variante bestel het. Ontwikkelingskoste word geprojekteer te wees € 120 miljard (VS$ 150 miljard of £ 100 miljard).<ref name=Reuters_video> {{cite news |title=15 bln U.S. dollars for Airbus A350 |url=http://www.youtube.com/watch?v=NdpxatVG_mU&feature=channel |agency=Reuters |access-date=1 Julie 2011 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20131220075710/http://www.youtube.com/watch?v=NdpxatVG_mU |archive-date=20 Desember 2013 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
Teen 31 Mei 2015 het Airbus bestellings vir 780 vliegtuie van 40 verskillende kliënte oor die wêreld ontvang. Die prototipe-A350 se nooiensvlug was op 14 Junie 2013 by Toulouse-Blagnac-lughawe, [[Frankryk]]. <ref>[http://www.a350xwbfirstflight.com/ Nooiensvlug]</ref> Die A350 verkry tipe sertifisering van die "European Aviation Safety Agency" in September 2014 en sertifisering van die [[FAA]] twee maande later.
 
Die eerste A350 is op 22 Desember 2014 aan [[Qatar Airways]] afgelewer, en op 15 Januarie in gebruik gestel. Teen Junie 2020 was daar drie operateurs van die A350 in Afrika, [[Ethiopian Airlines]] (14), [[Suid-Afrikaanse Lugdiens]] (4) en [[Air Mauritius]] (2)<ref>https://www.planespotters.net/operators/Airbus/A350?p=8</ref>.
Die A350 verkry tipe sertifisering van die "European Aviation Safety Agency" in September 2014 en sertifisering van die [[FAA]] twee maande later. Die eerste A350 is op 22 Desember 2014 aan [[Qatar Airways]] afgelewer, en op 15 Januarie in gebruik gestel.
 
{{clear}}
26

wysigings