Verskil tussen weergawes van "Boeing 727"

621 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
 
Die 727 was massa-geproduseer in die 1970's en die laaste 727 is in 1984 voltooi. Teen Julie 2011 was 23 '''727-100s''' en 227 '''727-200s''' steeds in verskeie lugrederye se diens. <ref name=Flight_2011>{{cite web |title= World Airliner Census |work=Flight International |date= Augustus 2011 |url= http://www.flightglobal.com/airspace/media/reports_pdf/emptys/87145/world-airliner-census-2011.pdf |page=15 |accessdate=September 13, 2011}}</ref> Lughawens se hersiene geraasregulasies het daartoe gelei dat latere 727s met geraasdempers toegerus is.
 
Die laaste passesiersvlug van 'n Boeing 727 is deur [[Iran Aseman Airlines]] in Januarie 2019 voltooi <ref>https://edition.cnn.com/travel/article/boeing-727-last-flight-scli-intl/index.html</ref>. Die vliegtuie word nou hoofsaaklik gebruik vir die vervoer van vrag en staatsamptenare en belangrike persone.
 
 
'''Gebruikers'''
 
={{Flag|South Africa}}= Suid-Afrika <ref>https://saahistory.wordpress.com/aircraft/historial-aircraft/boeing-727/</ref>
 
* [[Suid-Afrikaanse Lugdiens]] (9 vliegtuie tussen 1968 en 1982)
* [[Phoenix Airways]]
* [[Nationwide Airlines]]
* [[Trek Lugdiens]]
* [[Comair]]
* [[Interair]]
 
<br />
 
== Verwysings ==
26

wysigings