Verskil tussen weergawes van "Transall C-160"

320 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Die eerste produksievliegtuie is vanaf 1967 aan Frankryk en Duitsland gelewer.<ref name="wilson68 p614–617"></ref> Die eerste groep sluit in: 110 C-160Ds vir die Duitse Lugmag (Luftwaffe), 50 C-160Fs vir die Franse Lugmag en nege C-160Zs vir die [[Suid-Afrikaanse Lugmag]]. Vier C-160Fs is omgeskakel na C-160P lugposvliegtuie en is deur [[Air France]] bedryf.<ref name="aijun81 p289">Pletschacher ''Air International'' Junie 1981, p. 289.</ref> Produksie het voortgeduur tot in Oktober 1972. <ref name="aijun81 p286"/> Brittanje het ook later belanggestel in beide die verkryging en vervaardiging van C-160's. Gesprekke het plaasgevind tussen Transall, die Britse vliegtuie Corporation en die Britse regering, maar daar is toe eerder op die C-130 besluit.<ref name="wilson68 p614–617"></ref>
 
In Julie 1977 het Frankryk 'n bestelling vir 25 vliegtuie geplaas wat gebou sou word volgens 'n opgegradeerde standaard. <ref name="aijun81 p285">Pletschacher ''Air International'' Junie 1981, p. 285.</ref> Die produksiewerkslas vir die nuwe vliegtuie was 50:50 verdeel tussen Aerospatiale (die opvolger van Nord) en MBB (wat VFW en HFB geabsorbeer het) met die finale montering in Toulouse. In die nuwe weergawe van die vragvliegtuig is die laaideur aan die bakboordkant van die romp weggelaat, maar voorsiening is gemaak vir bykomende brandstoftenks in die vlerke. Dit verhoog die brandstofkapasiteit van 19&nbsp;000 liter tot 28&nbsp;000 liter. Die vliegtuig is ook toegerus met opgedateerde avionika. <ref name="aijun81 p286-7">Pletschacher ''Air International'' Junie 1981, pp. 286–287.</ref> Die nooiensvlug van die tweede geslag C-160 vind in 1981 plaas. <ref name ="chant 472">Chant 1987, p. 472.</ref> Vliegtuie in hierdie lot sluit 29 vir Frankryk in ('n bykomende vier nie-standaard vliegtuie is vir spesiale operasies gebou) en 6 vir Indonesië.<ref name="blum 2">Blumschein 1999, p. A26-2.</ref>
 
 
'''Vliegtuie op uitstalling'''
 
Daar is tans een Transall C160Z op uitstalling. Die voormalige [[Suid-Afrikaanse Lugmag]] vliegtuig met die nommer 337 kan gesien word by die [[Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum]] in [[Pretoria]] <ref>https://www.airliners.net/photo/South-Africa-Air-Force/Transall-C-160Z/1796263</ref>.
 
== Verwysings ==
26

wysigings