Verskil tussen weergawes van "Armand Aucamp"

2 520 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf

'''Armand Aucamp,''' gebore [[11 Januarie]] [[1987]], [[Kaapstad]], is ʼn Suid-Afrikaanse akteur. In [[2009]] het hy sy opleiding by die ''City Varsity School of Media and Arts'' voltooi as top-student van sy klas in Gevorderde Toneelspel vir Kamera. Sedertien het hy in film, televisie, teater en die radiobedryf gewerk, plaaslike en internasionaal. In [[2018]] het Aucamp sy boek, ''Armand Kook Kaal'', uitgegee met lae-koolhidraat resepte wat hy self uitgetoets het om by sy leefstyl in te pas. Gebaseer op die boek is die televisieprogram op Via-kanaal ook uitgesaai, ''Kook Kaal'', waar Aucamp in elke program met een van sy vriende uit sy resepteboek kook en ook ʼn informele onderhoud voer.
'''Armand Aucamp''' is 'n Afrikaanse akteur. Hy was te sien in onder andere [[Die Boekklub]], [[Ballade vir 'n Enkeling]] en [[Sterlopers]], asook Engelse en internasionale rolprente en verhoogproduksies.

==Biografie==

In 2009 behaal hy 'n graad by die ''City Varsity School of Media and Creative Arts'' as die beste student in sy klas. Daarna het hy by bedrywe begin werk wat betrokke was by rolprente, telivisie, radio, en teater. Dit het aansienlik tot sy omvattende werksondervinding bygedra, beide plaaslik en internasionaal.
== Teater ==

* ''Mary and the Conqueror''; opgevoer in Kaapstad, [[Johannesburg]] en [[Dublin]]; waar hy die rol van [[Alexander die Grote]] vertolk. (2012)

* ''The Garage Sale'' (2013)

* ''Wolf at the Door'' (2012)

* ''Die Entfuhring Aus Dem Serail'' (2011)

* ''The Taming of the Shrew'' (2011)

* ''Scary Monsters'' (2010)

* ''A Girl’s Best Friend'' (2009)

* ''An Historic'' (2009)

* ''Othello''; vertolk die rol van Iago; regie: Mary Dreyer

* ''Bladsy 3''; regie: [[Vicky Davis]] (2014)

* ''Huis Toe''; die Afrikaanse verwerking van Harold Pinter se “The Homecoming”; regie: Henry Milne

* ''Cardenio: Shakespeare’s Lost Play at Maynardville''; vertolk die rol van [[William Shakespeare|Shakespeare]]

== Filmografie ==

* ''The Furnace''; vertolk die rol van Mary se man (2019)

* ''Droomman''; vertolk die rol van Adam (2019)

* ''[[Stroomop]]''; vertolk die rol van Guy (2018)

* ''[[Krotoa]]''; vertolk die rol van [[Jan van Riebeeck]] (2017)

* ''Daniel Munro''; kort film; vertolk die rol van Daniel Munro (2015)

* ''Eye in the Sky''; vertolk die rol van die vlieënier (2015)

* ''Die Ontwaking''; vertolk die rol van Bam (2015)

* ''[[Ballade vir ’n enkeling|Ballade vir ʼn Enkeling]]''; vertolk die rol van Jacques Reynard (2015)

* ''The Book of Negroes''; vertolk die rol van luitenant Waters (2015)

* ''Knysna''; vertolk die rol van Prince Rafael (2014)

* ''Almon Henry''; kort film; vertolk die rol van Henry (2014)

* ''Mandela: Long Walk to Freedom''; vertolk die rol van ʼn bewaarder (2013)

* ''Chronicle''; vertolk die rol van Austin (2012)

== Televisie ==

* ''Knapsekêrels''; vertolk die rol van Mynhard Bekker (2018)

* ''Die Boekklub''; vertolk die rol van Tom Niemandt (2017)

* ''Madiba''; vertolk die rol van Warder Prinsloo (2017)

* ''Hard Copy''; vertolk die rol van C.J. Swart (2016)

* ''Sterlopers''; vertolk die rol van Ben Human (2014 – 2016)

* ''Homeland''; vertolk die rol van Frat Boy (2014)

* ''Mankind the Story of All of Us''; vertolk die rol van Hernan Cortés (2012)

== Eksterne skakel ==

* http://armandaucamp.com/about/

== Bronnelys ==

* https://www.imdb.com/name/nm4863166/bio

* https://www.famousbirthdays.com/people/armand-aucamp.html

* https://esat.sun.ac.za/index.php/Armand_Aucamp

* https://peoplepill.com/people/armand-aucamp/

* https://networthbiowiki.com/armand-aucamp-biography-age-wiki-net-worth-parents-wife-and-sister.html

* https://citizen.co.za/lifestyle/your-life-entertainment-your-life/2079592/catch-hunky-chef-armand-aucamp-on-kook-kaal/

== Rolle ==
''Rolprente''
* Jacques Rynhardt sr. in ''[[Ballade vir 'n Enkeling]]''.
* [[Jan van Riebeeck]] in ''Krotoa die Film''

''Telivisie-reekse''
* Tom in [[Die Boekklub]]

==Bronne==
Briefly.co.za - Armand Aucamp biography

{{Saadjie}}
2 127

wysigings