Verskil tussen weergawes van "Nuus24"

12 grepe verwyder ,  8 maande gelede
k
WPCHECK, Link equal to linktext using AWB
k (WPCHECK, Link equal to linktext using AWB)
 
}}
 
'''Nuus24''' was 'n [[Afrikaans]]e nuuswebwerf wat gebeure op plaaslike en internasionale vlak gedek het. Nuus24 is deur 24.com, 'n lid van die ''Online Publishers Association'', bestuur.
 
Op [[1 Augustus]] [[2013]] is alle inhoud van die webwerf verwyder en vervang met skakels na artikels in ''[[Die Burger]]'', ''[[Beeld]]'' en ''[[Volksblad]]''.<ref>[http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/nuus24-sluit-sy-deure/ Nuus24 sluit sy deure], [[Maroela Media]], 11 Junie 2013</ref> Vandag is die skakel slegs 'n aanstuur na die Engelse weergawe van die webtuiste.
 
Die webwerf se Engelse weergawe staan as ''News24'' bekend en is steeds by news24.com beskikbaar. [[Netwerk24]] is in 2015 gestig as 'n platform vir die Afrikaanse koerante ''[[Die Burger|]]''Die Burger'']], ''[[Beeld]]'', ''[[Volksblad]]'', en ''[[Rapport]]'', en die tydskrifte ''[[Huisgenoot]]'', ''[[Sarie]]'', ''Kuier'', ''Tuis'', ''Baba'' en ''[[Landbouweekblad]]''.
 
== Verwysings ==
1 251

wysigings