Verskil tussen weergawes van "Vitamien B12"

328 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (corr using AWB)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
== Mediese gebruike ==
 
Vitamien B<sub>12</sub> word toegedien tydens vitamien B<sub>12</sub>-tekort, [[sianied]]vergiftiging, of om 'n oorerflike tekort aan transkobalamien II te behandel.<ref name=AHFS>{{cite web |title=Vitamin B12 |url=http://www.drugs.com/monograph/vitamin-b12.html |work=The American Society of Health-System Pharmacists |access-date=3 April 2011 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200423044651/https://www.drugs.com/monograph/vitamin-b12.html |archive-date=23 April 2020 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> Dit word as deel van die Schillingtoets vir die diagnose van [[bloedarmoede]] gebruik.<ref name=AHFS />
|url=http://www.drugs.com/monograph/vitamin-b12.html |work=The American Society of Health-System Pharmacists|accessdate=3 April 2011}}</ref> Dit word as deel van die Schillingtoets vir die diagnose van [[bloedarmoede]] gebruik.<ref name=AHFS />
 
Vir sianiedvergiftiging, kan 'n groot hoeveelheid van hidroksokobalamien binneaars toegedien word in kombinasie met natriumtiosulfaat.<ref>{{cite journal|author=Hall AH, Rumack BH |title=Hydroxycobalamin/sodium thiosulfate as a cyanide antidote|journal=The Journal of Emergency Medicine}}</ref> Die meganisme van aksie is eenvoudig: Die hidroksokobalamienhidroksied ligand word verplaas deur die giftige sianied-ioon, en die gevolglik skadelose B<sub>12</sub>-kompleks word uitgeskei in die urine. In die [[Verenigde State van Amerika]] het die FDA ''(Food and Drug Administration)'' in 2006 die gebruik van hidroksokobalamien goedgekeur vir die akute behandeling van sianiedvergiftiging.<ref>{{cite journal|author=Dart RC|title=Hydroxocobalamin for acute cyanide poisoning: new data from preclinical and clinical studies; new results from the prehospital emergency setting |journal=Clinical Toxicology |volume=44}}</ref>
 
== Aanbevole inname ==
<ref name="nih">{{cite web |url=http://ods.od.nih.gov/factsheets/vitaminb12 |title=Dietary Supplement Fact Sheet: Vitamin B12 |publisher=Office of Dietary Supplements, National Institutes of Health |accessdateaccess-date=28 September 2011 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20120403103229/http://ods.od.nih.gov:80/factsheets/vitaminb12/ |archive-date=3 April 2012 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
Die dieetverwysingsinname van vitamien B<sub>12</sub> vir 'n [[volwassene]] wissel van 1.5&nbsp;µg per dag (vir die VK) <ref>{{cite web |url=http://www.nhs.uk/Conditions/vitamins-minerals/Pages/Vitamin-B.aspx |title=Vitamins and minerals – B vitamins and folic acid |publisher=National Health Service (NHS) |work=National Health Service |date=26 November 2012 |language=en |archive-11url=https://web.archive.org/web/20171002021731/http://www.nhs.uk:80/Conditions/vitamins-26minerals/Pages/Vitamin-B.aspx |archive-date=2 Oktober 2017 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> tot 2-3&nbsp;µg per dag (vir die VSA).<ref>{{cite web|urlname=http://ods.od."nih.gov/factsheets/vitaminb12" |title=Dietary Supplement Fact Sheet: Vitamin B12 — Health Professional Fact Sheet |publisher=National Institutes of Health|workOffice of Dietary Supplements |date=2011-06-24}}</ref>
 
Daar word gemeen dat vitamien B<sub>12</sub> wat mondelings ingeneem word veilig is in hoeveelhede wat nie die aanbevole dieettoelae oorskry nie. Die aanbevole dieettoelae vir vitamien B<sub>12</sub> in swanger vroue is 2.6 mg per dag en 2.8 mg tydens laktasie.<ref>{{cite book | last1 = [[Institute of Medicine]] | title = Dietary Reference Intakes for Thiamin, Riboflavin, Niacin, Vitamin B6, Folate, Vitamin B12, Pantothenic Acid, Biotin, and Choline | chapter = Vitamin B12 | publisher = The National Academies Press | year = 1998 | location = Washington, DC | pages = 340–342 | url = http://www.nap.edu/openbook.php?record_id=6015&page=340 | accessdate = 2012-02-07 | isbn = 0-309-06554-2}}</ref> Daar is onvoldoende inligting beskikbaar oor die veiligheid van hoër inname van vitamien B<sub>12</sub> tydens swangerskap.
353 433

wysigings