Verskil tussen weergawes van "X-straal"

178 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
'''X-strale''' of '''x-strale''' is [[elektromagnetiese straling|elektromagnetiese strale]] soortgelyk aan radio-, hitte- en ligstrale. Hulle het egter baie korter [[golflengte]]s en kan deur liggame of voorwerpe dring wat opaak (ligondeurdringbaar) is. X-strale dek die volgende gedeelte van die [[elektromagnetiese spektrum]]: 30 EHz – 30 PHz en golflengtes van 0,01 nm – 10 nm. Hulle het ’n energie van tussen 100 [[elektronvolt|eV]] en 100 keV.
 
Die term '''röntgenstrale''', wat soms daarvoor gebruik word, is genoem na [[Wilhelm Röntgen]],<ref>{{Citecite web |title=X-Rays |url=http://missionscience.nasa.gov/ems/11_xrays.html |publisher=Nasa |accessdateaccess-date=7 November 2012 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20161118041433/http://missionscience.nasa.gov/ems/11_xrays.html |archive-date=18 November 2016 |url-status=dead|df=dmy-all}}</ref> wat gewoonlik die krediet daarvoor kry dat hy dit ontdek het; hy het dit "X-strale" genoem om ’n onbekende soort straal aan te dui.<ref name="squires">Novelline, Robert (1997). ''Squire's Fundamentals of Radiology''. Harvard University Press. 5de uitg. ISBN 0-674-83339-2.</ref>
 
== Gebruike ==
400 691

wysigings