Verskil tussen weergawes van "Beeldsensor"

706 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
Vroeë analoë sensors vir sigbare lig was videokamerabuise. Tans word digitale sensors gebruik soos halfgeleier- ladingsgekoppelde toestelle (''charged-coupled devices'' of CCD) of aktiewe piekselsensors in komplementêre metaaloksied-halfgeleier- (''complementary metal-oxide-semiconductor'' of CMOS) of N-tipe-metaaloksied-halfgeleier- (NMOS en Live NMOS) tegnologie.
 
In Februarie 2018 het navorsers by die Dartmouth-universiteit ’n nuwe beeldsonsortegnologie aangekondig wat hulle QIS noem, vir ''Quanta Image Sensor''. In plaas van pieksels het die QIS sensor-"jots", waar elke jot ’n enkele ligpartikel of foton kan opspoor.<ref>{{Webaanhalingcite web |url=https://www.npr.org/sections/alltechconsidered/2018/02/13/585149644/super-sensitive-sensor-sees-what-you-cant |title=Super Sensitive Sensor Sees What You Can't |accessdateaccess-date=28 April 2018 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200430110618/https://www.npr.org/sections/alltechconsidered/2018/02/13/585149644/super-sensitive-sensor-sees-what-you-cant |archive-date=30 April 2020 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
 
== CCD- vs. CMOS-tegnologie ==
[[Lêer:A_micrograph_of_the_corner_of_the_photosensor_array_of_a_‘webcam’.jpeg|duimnael|’n Mikrograaf van die hoek van die beeldsensormatriks in ’n digtale kamera.]]
Die meeste klein verbruikersprodukte met kameras gebruik CMOS-sensors omdat hulle kleiner en goedkoper as CCD's is en ook ’n laer kragverbruik het, wat voordelig is wanneer die toestel met batterye aangedryf word.<ref>{{Webaanhalingcite web |url=http://www.techhive.com/article/246931/cmos_is_winning_the_camera_sensor_battle_and_heres_why.html |date=2011-12-29 Desember 2011 |title=CMOS Is Winning the Camera Sensor Battle, and Here's Why |accessdateaccess-date=27 April 2017 |language=en |archive-04url=https://web.archive.org/web/20170507225620/http://www.techhive.com:80/article/246931/cmos_is_winning_the_camera_sensor_battle_and_heres_why.html? |archive-27date=7 Mei 2017 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref> CCD-sensors word gebruik vir hoëgehaltebeeldsending-videokameras.
 
Elke sel van ’n CCD-sensor is ’n analoogtoestel. Wanneer lig op die sensor inval, skep dit ’n klein elektriese lading in elke sel van die sensor. Die ladings veroorsaak klein spannings op elke sel. Hierdie spannings word dan ry vir ry versterk en deur ’n verwerker gelees totdat die hele beeld gelees is.<ref name="auto">{{cite web |url=http://cpn.canon-europe.com/content/education/infobank/capturing_the_image/ccd_and_cmos_sensors.do |last=2002-2017. |first=Canon Europa N.V. and Canon Europe Ltd |title=CCD and CMOS sensors - Canon Professional Network |access-date=28 April 2018 |archive-url=https://web.archive.org/web/20191031182631/https://cpn.canon-europe.com/content/education/infobank/capturing_the_image/ccd_and_cmos_sensors.do |archive-date=31 Oktober 2019 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
 
Anders as die paar versterkers in ’n CCD, het ’n CMOS-sensor ’n versterker vir elke pieksel. Dit veroorsak dat daar minder plek is vir fotons om op die sensor in te val. Hierdie probleem is oorkom deur mikrolense te gebruik voor elke fotodiode, wat lig na die fotodiode fokus. CMOS-sensors kan geïmplementeer word met minder komponente, gebruik minder krag en verskaf die beeld vinniger as CCD-sensors.<ref>{{Webaanhalingcite web |url=http://www.techhive.com/article/246931/cmos_is_winning_the_camera_sensor_battle_and_heres_why.html?page=0 |last=Moynihan |first=Tom |title=CMOS Is Winning the Camera Sensor Battle, and Here's Why |accessdateaccess-date=10 April 2015 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20160908231311/http://www.techhive.com/article/246931/cmos_is_winning_the_camera_sensor_battle_and_heres_why.html?page=0 |archive-date=8 September 2016 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
 
== Werkverrigting ==
398 501

wysigings