Verskil tussen weergawes van "James Leonard Brierley Smith"

geen wysigingsopsomming nie
(Volledige naam)
{{Inligtingskas Persoon
| naam = James Leonard BrierleyJ.L.B. Smith
| bynaam =
| beeld =
| beroep = [[Igtioloog]]
| ander =
| bekend = Identifiseer die [[Selakantselakant]]
| salaris =
| termyn =
}}
 
'''James Leonard Brierley Smith''', ([[26 Oktober]] [[1897]] – [[7 Januarie]] [[1968]]), meer bekend '''J.L.B. Smith''', was 'n Suid-Afrikaanse [[igtioloog]], organiese skeikundige en professor. Hy het bekend geword toe hy die [[Selakantselakant]] geïdentifiseer het. Daar is vroeër geglo dat die Selakant reeds uitgesterf het. Hy het verskeie publikasies die lig laat sien waarvan {{nowrap|''SMITHS' SEA FISHES''}} die bekendste is.
 
== Biografie ==
Sy belangstelling in igtiologie ontstaan tydens ‘n strandvakansie, waar hy as gevolg van swak gesondheid ontspan het.
 
[[Lêer:Marjorie_Courtenay-Latimer_and_Coelacanth.jpg|duimnael|links|280px|Latimer met die Selakantselakant wat sy ontdek het.]]
In 1938 hoor Smith dat [[Marjorie Courtenay-Latimer]] ‘n selakant gevind het. Hy ondersoek die vis in Februarie 1939, waarna hy dit identifiseer. Die vis is na die ontdekker daarvan vernoem, ''Latimeria''.
 
* {{en}}[http://www.pbs.org/wgbh/nova/fish/letters.html Korrespondensie tussen Smith en Courenay-Latimer]
* {{en}}[http://www.stellenboschwriters.com/smithjlb.html Kort biografie (met foto's)]
* {{en}}[http://cdserver2.ru.ac.za/cd/011120_1/Aqua/Ichthyology/Ichthyology/JLB.htm Instituut vir igtiologieIgtiologie]
 
{{Normdata}}
83 413

wysigings