Doupunt: Verskil tussen weergawes

195 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
Die '''doupunt''' is die [[temperatuur]] tot waar 'n gegewe hoeveelheid [[lug]] afgekoel moet word by 'n konstante lugdruk om waterdamp te [[kondensasie|kondenseer]]. Die gekondenseerde water word dou genoem. Die doupunt is 'n versadigingspunt. As die doupunt temperatuur onder vriespunt daal word daar nie dou gevorm nie maar [[ryp]].
 
Die doupunt hang af van die relatiewe [[humiditeit]] (voggehalte) van die lug. 'n Hoë relatiewe humiditeit dui daarop dat die doupunt nader aan die lugtemperatuur is. 'n Relatiewe humiditeit van 100% dui daarop dat die doupunt gelykstaande is aan die heersende lugtemperatuur en dat die lug versadig is met water. As die doupunt konstant bly en die lugtemperatuur verhoog sal die relatiewe humiditeit afneem.<ref name=Horstmeyer>{{cite web | last=Horstmeyer | first=Steve | title=Relative Humidity....Relative to What? The Dew Point Temperature...a better approach | publisher=Steve Horstmeyer, Meteorologist, WKRC TV, Cincinnati, Ohio, USA | date=15 Augustus 2006 |url=http://www.shorstmeyer.com/wxfaqs/humidity/humidity.html |access-08-15date=20 Augustus 2009 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191201123043/http://www.shorstmeyer.com:80/wxfaqs/humidity/humidity.html |archive-date=1 accessdateDesember 2019 |url-status=2009live |df=dmy-08-20all}}</ref>
 
By 'n gegewe lugdruk en onafhanklik van die lugtemperatuur is die doupunt 'n aanduiding van die molfraksie water in die lug en daarom bepaal dit die spesifieke voggehalte van die lug. Die doupunt is 'n belangrike maatstaf vir weerkundiges, vlieëniers en ontwerpers van verkoelingstelsels.
411 783

wysigings