Verskil tussen weergawes van "Europese Ruimtevaartorganisasie"

k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
[[Lêer:Esahqdp.jpg|duimnael|Die ESA se hoofkantoor in [[Parys]], [[Frankryk]]]]
 
Die '''Europese Ruimtevaartorganisasie''' ([[Engels]]: ''European Space Agency'', afkorting '''ESA'''; [[Frans]]: ''Agence spatiale européenne'', ''ASE''; [[Duits]]: ''Europäische Weltraumorganisation'') is ’n interregeringorganisasie wat op 30 Mei 1975 gestig is vir die verkenning van die [[ruimte]]. Dit het tans 22 lidlande. Die hoofkantoor is in [[Parys]], [[Frankryk]]. Die ESA het ’n personeel van meer as 2&nbsp;000 (wat subkontrakteurs en nasionale ruimteagentskappe uitsluit) en ’n begroting van sowat €4,28&nbsp;miljard (in [[2013]]).<ref name=budget2013>{{en}} {{cite web | url = http://www.esa.int/For_Media/Latest_web_news/Budget_as_presented_during_DG_press_conference_24_January_2013 | title = ESA Budget for 2013 | work = esa.int | date = 24 Januarie 2013 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20131021202123/http://www.esa.int/For_Media/Latest_web_news/Budget_as_presented_during_DG_press_conference_24_January_2013 |archive-date=21 Oktober 2013 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
Die ESA se ruimtehawe is die Guyana-ruimtesentrum in [[Kourou]], [[Frans-Guyana]], ’n ligging wat gekies is omdat dit so na aan die [[ewenaar]] is en kommersieel belangrike wentelbane van daar af toegankliker is. In die Ariane 4-tydperk het die ESA die posisie van markleier in kommersiële ruimtelanserings ingeneem en in die afgelope paar jaar het dit homself gevestig as ’n belangrike rolspeler in ruimteverkenning.
 
ESA-wetenskapsendings is gebaseer in Noordwijk, [[Nederland]], aardwaarnemingsendings in Frascati, [[Italië]], ESA-sendingbeheer is in [[Darmstadt]], [[Duitsland]], en die Europese Ruimtevaardersentrum, wat ruimtevaarders vir toekomstige sendings oplei, in [[Keulen]], [[Duitsland]]. Die [[amptelike taal|amptelike tale]] is Engels, Frans, Duits, [[Italiaans]], [[Nederlands]] en [[Spaans]].<ref name=convention1>{{en}} {{cite web |url=http://esamultimedia.esa.int/multimedia/publications/SP-1317-EN/pageflip.html |title=Convention for the establishment of a European Space Agency |publisher=ESA |format=PDF |date=2010 |accessdateaccess-date=16 November 2014 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190606174053/http://esamultimedia.esa.int/multimedia/publications/SP-1317-EN/pageflip.html |archive-date=6 Junie 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
== Lidlande ==
400 691

wysigings