Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Morne"

→‎NG Gemeentes: nuwe afdeling
(→‎NG Gemeentes: nuwe afdeling)
 
::Van my kant ook baie geluk! Let op dat [[Wikipedia:Geselshoekie#Vermiste gebruikers|jy hier vermis word]]. Ek hoop maar net jy vind tyd om weer volstoom terug te keer, soos al in die verlede. Veral jou voorbladartikels [[Zambië]] en [[Jode in Suid-Afrika]] onthou ek nog baie goed en ek is uiters dankbaar vir hulle! Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]] [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 18:45, 4 Mei 2020 (UTC)
 
== NG Gemeentes ==
 
{{ping|Morne}}, ek het nog altyd jou Kerk artikels geniet! Net ingeval jy fokus verloor het, uit die Begeerde artikels kom NG gemeente Heidelberg, Wes-Kaap‏‎ en NG gemeente Ysterplaat-Suid‏‎ ((13 skakels) voor.... Ek gaan binnekort vir jou kom kuier daar in Pretoria. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 09:35, 16 Junie 2020 (UTC)