Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Mieliestronk"

→‎Lepelaar: nuwe afdeling
(→‎Lepelaar: nuwe afdeling)
 
:: [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]], sorrie tog. Dis natuurlik Heuwels. Ek het nie so ver daarvandaan nie 'n huis gehad. Ons het maar almal van Bottelary Heuwels gepraat, nooit Hills nie. Ek maak reg. [[Gebruiker:Mieliestronk|Mieliestronk]] ([[Gebruikerbespreking:Mieliestronk|kontak]]) 15:35, 7 Mei 2020 (UTC)
 
== [[Lepelaar]] ==
 
{{ping|Mieliestronk}}, ek jou kopsere met [[Lepelaar]] grootliks uitsorteer. Om dit te kon doen moes ek die gedeeltes van die ou Lepelaar na [[Gewone lepelaar]] skuif, 'n nuwe [[Lepelaar]] skep, sommige van die gedeeltes van die ou Lepelaar na [[Threskiornithidae]] skep en skuif, [[Plataleinae]] skep en inligting soontoe skuif, 'n klomp skakels verander, kassies skep en nog 'n paar ander dinge uitsorteer. Ek is amper klaar, moet 'n kassie nog insit by Plataleinae en so aan. Maar ek dink die verwarring is grootlike opgelos! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 14:54, 16 Junie 2020 (UTC)