Verskil tussen weergawes van "Hikaru Nakamura"

k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
'''Hikaru Nakamura''' (gebore 9 Desember 1987) is a Japanees-Amerikaanse [[skaak|skaakspeler]] en grootmeester.
 
Hy het die Amerikaanse skaak kampioenskap vier keer gewen.<ref>{{cite web |url=http://www.chessdom.com/nakamura-krush-crowned-2015-u-s-chess-champions/ |title=Nakamura, Krush Crowned 2015 U.S. Chess Champions |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191105183548/http://www.chessdom.com:80/nakamura-krush-crowned-2015-u-s-chess-champions/ |archive-date=5 November 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Hy het vir Amerika verteenwoordig by 5 skaakolimpiades, en het 'n goue medalje en two brons medaljes gewen.
 
== Vroeë lewe ==
Nakamura was gebore in [[Hirakata]], [[Japan]], aan 'n Japaneese pa, Shuichi Nakamura, en 'n Amerikaanse ma, Carolyn Merrow Nakamura. Sy ma was 'n musikant en voormalige publieke skool onderwyser.<ref>{{Webaanhaling|author=Jeff Pearlman |url=http://sportsillustrated.cnn.com/vault/article/magazine/MAG1024552/index.htm |title=Only 14, Hikaru Nakamura is the best young U.S. player - 12.17.01 - SI Vault |publisher=Sportsillustrated.cnn.com |date=2001-12-17 |toegangsdatum=2014-02-02}}</ref><ref>https://www.myheritage.dk/names/carolyn_nakamura</ref> Toe hy twee jaar oud was het sy familie verhuis na Amerika. Sy ouers het geskei in 1990, toe hy 3 jaar oud was.<ref>{{cite web |author=Kelsey Whipple |url=http://www.riverfronttimes.com/2011-07-21/news/hikaru-nakamura-bobby-fischer-chess-club-st-louis/full/ |title=Hikaru Nakamura is the next Bobby Fischer - and the reason St. Louis is suddenly the epicenter of American chess - - News - St. Louis |publisher=Riverfront Times |date=21 Julie 2011 |access-date=2 Februarie 2014 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20150429130816/http://www.riverfronttimes.com/2011-07-21/news/hikaru-nakamura-bobby-fischer-chess-club-st-louis/full/ |archive-date=29 April 2015 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Hy het begin skaak speel op die ouderdom van sewe.
 
== Verwysings ==
411 783

wysigings