Verskil tussen weergawes van "Hotel"

364 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Hotel_Llao_Llao,_Bariloche,_Argentina.jpg|duimnael|Llao Llao Hotel in [[Patagonië]], [[Argentinië]].]]
'n '''Hotel''' is 'n diensverskaffer met 'n kommersiële oogmerk, waar iemand teen betaling kan oornag of skuiling vind ([[Latyn]] ''hospitalis'' = gasvry).
 
== Kamer ==
Byna elk hotel het een- en tweepersoonkamers. Soms kan 'n derde bed voorsien word. 'n Kamer is deesdae byna altyd voorsien van:
* badkamer met stort en toilet
* telefoon (vir gesprekke moet betaal word)
* televisie
* internet
* kluisie vir waardevolle eiendom
* minikroeg ('n koelkassie met drankies in - daar moet natuurlik vir gebruik betaal word)
 
== Sleutel ==