Verskil tussen weergawes van "Hotel"

26 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
'n '''Hotel''' is 'n diensverskaffer met 'n kommersiële oogmerk, waar iemand teen betaling kan oornag of skuiling vind ([[Latyn]] ''hospitalis'' = gasvry).
 
== SleutelToegangsbeheer ==
Tradisioneel ontvang die gas 'n sleutel van die kamerdeur. Hieraan is 'n ekstragroot sleutelhouer geheg, sodat die gas nie maklik sal vergeet om die sleutel by vertrek in te lewer nie.
 
By moderne hotelle kry die gas 'n chipkaartjieelektroniese magneetkaartjie in plaas van 'n sleutel en so 'n kaartjie word by vertrek outomaties ongeldig, dus is daar geen probleem as die kaartjie nie ingelewer word nie. Dieselfde kaartjie word in die kamer in 'n propskakelaar gesteek om die beligting in die kamer aan te skakel, sodat die gas nie die ligte aan vergeet indien hy die kamer sou verlaat nie.
 
By 'n selfbedieningshotel (oorsee) kry die gas nie 'n sleutel of chipkaartmagneetkaart nie. Hy betaal vir die verblyf by die voordeur met sy kredietkaart. Dan  ontvang hy 'n syferkode waarmee die buitedeur en die kamerdeur oopgemaak kan word.
 
{{Saadjie}}