Verskil tussen weergawes van "Krewe"

1 greep bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
}}
 
'''Krewe''' (''Astacidea'') is 'n infraorde van [[skaaldier|kreefagtiges]] wat tot die orde [[tienpotiges]] (''Decapoda'') behoort. Diere soos seekrewe en rivierkrewe behoort aan die infraorde. Hulle kom bykans oor die hele wêreld voor, maar nie in die binneland van [[Afrika]] en seker dele van [[Asië]] nie.<ref>{{cite web |url=http://www.crustacea.net/crustace/www/astacid.htm |title=Astacidea (Decapoda, Eucarida, Malacostraca) |work=Crustacea, the Higher Taxa |author=J. K. Lowry |date=2 Oktober 1999 |publisher=Australian Museum |access-date=24 Oktober 2012 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190320100252/http://crustacea.net:80/crustace/www/astacid.htm |archive-date=20 Maart 2019 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref>
 
Krewe het 10 pote met lang voelhorings, 'n groot agterlyf en 'n lang stert. Hulle vreet bykans enigiets en word as die skoonmakers van die see beskou. Krewe swem agteruit.
411 783

wysigings