Verskil tussen weergawes van "Magneetkies"

1 greep bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
|strukturbericht=B8{{subb|1}}}}
 
'''Magneetkies''' (ook bekend as '''pirrotiet''') is 'n ongewone [[ystersulfied]]-[[mineraal]] met 'n varieerbare ysterinhoud: Fe<sub>(1-x)</sub>S (x = 0 tot 0.2). Die FeS-[[Eindlid (mineralogie)|eindlid]] is bekend as [[troiliet]]. Magneetkies word ook beskryf as magnetiese [[piriet]] aangesien dit soos piriet gekleurd en swak magneties is. Die [[magnetisme]] neem toe volgens die ysterinhoud, terwyl die troiliet nie magneties is nie. Die naam '''pirrotiet''' is afgelei van Grieks ''pyrrhos'', vlamkleurig.<ref name=mindat>{{cite web |url=http://www.mindat.org/min-3328.html |publisher=Mindat.org |title=Pyrrhotite |access-date=7 Julie 2009 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200509015747/https://www.mindat.org/min-3328.html |archive-date=9 Mei 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
== Kristalstruktuur ==
411 783

wysigings