Verskil tussen weergawes van "Manchester"

2 grepe bygevoeg ,  1 maand gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
Vandag is Manchester 'n moderne [[metropool]] met 'n waardevolle argitektoniese erfenis, 'n ryk kulturele lewe en 'n florerende moderne ekonomie wat op die mediabedryf, ingenieurswese en wetenskappe baseer. 'n Doeltreffende vervoernetwerk verbind die stad met die res van die land en buitelandse bestemmings. ''Manchester Airport'' is die besigste Britse lughawe buite [[Londen]] en het bygedra tot die groei van die plaaslike toerismebedryf - Manchester is intussen die derde mees besoekte stad in die Verenigde Koninkryk ná Londen en [[Edinburg]].
 
'n Aantal tersiêre instellings maak van Manchester 'n sentrum van wetenskaplike opvoeding en navorsing. Die stad se drie universiteite, die ''University of Manchester'', ''Manchester Metropolitan University'' en die ''Royal Northern College of Music'' lê almal bymekaar net suid van Manchester se sakesentrum.<ref>{{cite web |url=http://www.hesa.ac.uk/dox/dataTables/studentsAndQualifiers/download/institution0607.xls |title=Table 0a – All students by institution, mode of study, level of study, gender and domicile 2006/07 |access-date=4 November 2014 |year=2008 |format=XLS |work=Students and Qualifiers Data Tables |publisher=[[Higher Education Statistics Agency]] |language=Engels |archive-url=https://web.archive.org/web/20160820022202/https://www.hesa.ac.uk/dox/dataTables/studentsAndQualifiers/download/institution0607.xls |archive-date=20 Augustus 2016 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref> Tot 2010 is 25 [[Nobelprys|Nobelpryse]] aan studente, dosente of voormaalige studente en dosente van die ''University of Manchester'' toegeken. Ander beroemde wiskundiges van Manchester sluit [[James Prescott Joule]] (fisikus), [[John Dalton]] (chemikus) en [[Alan Turing]] ([[informatikus]]) in. Joule en Dalton is oorlede nog voordat die Nobelprys gestig is, terwyl Turing se werk ten tyde van sy afsterwe nog geheim was.
 
== Klimaat ==
{{Tabel weergemiddelden
| locatie = Manchester Airport
| bron = [Britse] Meteorological Office<ref>{{cite web |url=http://www.metoffice.gov.uk/public/weather/climate/gcw2hzyun |title=Woodford (Nearest climate station to Manchester): Climate period: 1981-2010 |publisher=[Britse] Meteorological Office |access-date=4 November 2014 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20151023014158/http://www.metoffice.gov.uk/public/weather/climate/gcw2hzyun |archive-date=23 Oktober 2015 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
<!-- neerslagwaarden -->
| jan_gem_ns= 81.5
336 632

wysigings