Verskil tussen weergawes van "Online Mendelian Inheritance in Man"

k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
'''Online Mendelian Inheritance in Man''' ('''OMIM''') is ’n databasis wat al die bekende siektes met ’n genetiese komponent lys en hulle, waar moontlik, verbind met die relevante [[Geen|gene]] in die menslike [[genoom]]. Dit verskaf ook verwysings vir verdere navorsing en instrumente vir genoom-ontleding van ’n geen in die katalogus.<ref>Hamosh, A.; Scott, A.F.; Amberger, J.S.; Bocchini, C.A.; McKusick, V.A. (2004). "Online Mendelian Inheritance in Man (OMIM), a knowledgebase of human genes and genetic disorders". Nucleic Acids Research 33: D514–D517. doi:10.1093/nar/gki033.PMC 539987. PMID 15608251.</ref>
 
OMIM is een van die databasisse in die [[VSA|Amerikaanse]] National Center for Biotechnology Information (NCBI).<ref name="urlNational Center for Biotechnology Information">{{cite web |url=http://www.ncbi.nlm.nih.gov/ |title=National Center for Biotechnology Information |format= |work= |access-date=20 April 2011 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200523120126/https://www.ncbi.nlm.nih.gov/ |archive-date=23 Mei 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Dit is deel van ’n groter databasis met die naam Entrez, wat inligting verskaf oor gene, [[chromosoom]]ligging en [[DNS]]- en [[proteïen]]sekwensies.
 
== Verwysings ==
411 783

wysigings