Verskil tussen weergawes van "Paraceratherium"

k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
}}
 
'''''Paraceratherium''''', ook bekend as '''''Indricotherium''''' en '''''Baluchitherium''''', is ’n [[Uitsterwing|uitgestorwe]] [[genus]] reusagtige [[renoster]]-agtige [[soogdier]]e van die [[Familie (biologie)|familie]] [[Hyracodontidae]] wat in die [[Oligoseen]] endemies was aan [[Eurasië]].<ref>{{cite web |url=http://paleodb.org/cgi-bin/bridge.pl?action=checkTaxonInfo&taxon_no=43158&is_real_user=1 |title=Indricotherium: Age range and collections |publisher=Paleobiology Database |access-date=16 Februarie 2013 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20080430003236/http://paleodb.org:80/cgi-bin/bridge.pl?action=checkTaxonInfo |archive-date=30 April 2008 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Dit is in 1910 die eerste keer ontdek in Balochistan in wat nou [[Pakistan]] is tydens ’n ekspedisie deur die Engelse paleontoloog sir Clive Forster Cooper.<ref>{{cite journal|last=Forster Cooper|first=Clive|title=Paraceratherium bugtiense, a new genus of Rhinocerotidae from the Bugti Hills of Baluchistan. Preliminary notice.|journal=Ann. Mag. Nat. Hist.|year=1911|volume=8|issue=8|pages=711-716}}</ref>
 
== Beskrywing ==
411 783

wysigings