Verskil tussen weergawes van "Leon Schreiber"

82 grepe verwyder ,  4 maande gelede
k
Moenie eintlik so wees nie
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Moenie eintlik so wees nie)
Etiket: 2017-bronwysiging
|smallimage=}}
 
'''Leon Amos Schreiber''' (gebore op 11 September 1988) is 'n Suid-Afrikaanse outeur, politikus en lid van die [[Demokratiese Alliansie]] (DA) wat sedert 2019 die Skaduminister van Staatsdiens en Administrasie en lid van die [[Nasionale Vergadering van Suid-Afrika]] is.
 
== Vroeë lewe en opvoeding ==
Schreiber is gebore op 11 September 1988 in die [[Namakwaland]]-streek van die ou [[Kaapprovinsie]]. Hy het aan [[Paul Roos Gimnasium]] gematrikuleer en by die [[Universiteit Stellenbosch]] gestudeer. In 2015 het hy sy doktorsgraad in politieke wetenskap van die ''Freie Universität Berlin'' ontvang.<ref name="pa">{{en}} {{cite web |url=https://www.pa.org.za/blog/mr-leon-schreiber |title= Blog: Mr Leon Schreiber (DA)|last= |first= |date= |website=People's Assembly |publisher= |access-date=29 Mei 2020 |quote=}}</ref>
 
== Loopbaan ==
{{DEFAULTSORT:Schreiber, Leon}}
[[Kategorie:Lewende mense]]
[[Kategorie:Geboortes in 1988]]
[[Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie]]
[[Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika]]