Verskil tussen weergawes van "Roald Amundsen"

2 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
}}
 
'''Roald Engelbregt Gravning Amundsen''' [ˈɾuːɑl ˈɑmʉnsən] (* [[16 Julie]] [[1872]] op die plaas Tomta in Borge in [[Østfold]], † 1928) was 'n [[Noorweë|Noorse]] ontdekkingsreisiger van die poolgebiede. Hy was die leier van die eerste Antarktiese ekspedisie tussen 1910 en 1912 wat die [[Suidpool]] bereik het en was die eerste persoon wat sy voete op die [[Noordpool|Noord]]- en Suidpool gesit het.<ref name="historynet">{{en}} {{cite web |title = Roald Amundsen en die 1925 Noordpoolekspedisie |publisher = Historynet.com |url = http://www.historynet.com/roald-amundsen-and-the-1925-north-pole-expedition.htm |accessdate = 11 Maart 2010}}</ref><ref name="PBSorg">{{cite web |title=Roald Amundsen |publisher=PBS.org |url=http://www.pbs.org/wgbh/amex/ice/peopleevents/pandeAMEX87.html |access-date=11 Maart 2010 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20161226050748/http://www.pbs.org/wgbh/amex/ice/peopleevents/pandeAMEX87.html |archive-date=26 Desember 2016 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref> Hy was ook die eerste persoon wat deur die [[Noordwestelike Deurvaart]] gereis het. Hy het in Junie 1928 verdwyn terwyl hy op 'n reddingsending was. Amundsen, tesame met [[Douglas Mawson]], [[Robert Falcon Scott]] en [[Ernest Shackleton]] was 'n sleutelfiguur en leier gedurende die Heroïese Era van Antarktiese Ontdekking
 
Saam met sy kollega [[Fridtjof Nansen]] was hy een van die nasionale helde van die vrye Noorweë in die jare ná die onafhanklikwording in [[1905]]. Amundsen was die eerste mens wat sowel die Suid- asook die [[Noordpool]] bereik het. Hy het deur die Noordwestelike Deurvaart geseil en was een van die eerstes wat vir sy poolreise gebruik van 'n lugskip gemaak het. In Junie 1928 het hy gedurende 'n reddingsaksie spoorloos verdwyn nadat sy vliegtuig naby Bjørnøya (die Bere-eiland) in [[Svalbard]] verongeluk het.
 
== Werke deur Amundsen ==
* ''Nordvestpassagen'', 2-vols, 1907. Vertaal in Engels as ''The North-West Passage: Being the Record of a Voyage of Exploration of the ship "Gjøa" 1903–1907,'' 1908.<ref name="WDL">{{cite web |url=http://www.wdl.org/en/item/7316/ |title=Roald Amundsen's "The North West Passage"; Being the Record of a Voyage of Exploration of the Ship "Gjöa", 1903-1907 |website=[[World Digital Library]] |date=1908 |access-date=10 Oktober 2013 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190607235547/https://www.wdl.org/en/item/7316/ |archive-date=7 Junie 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
* ''Sydpolen'', 2-vols, 1912. Vertaal in Engels as ''The South Pole: An Account of the Norwegian Antarctic Expedition in the "Fram," 1910–1912,'' vertaal deur by [[A.G. Chater]], 1912.
* ''Nordostpassagen. Maudfærden langs Asiens kyst 1918–1920''. H. U. Sverdrups ophold blandt tsjuktsjerne. Godfred Hansens depotekspedition 1919–1920. Gyldendal, Kristiania 1921.
411 783

wysigings