Verskil tussen weergawes van "Singapore Airlines"

k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
|logo_size=260
|image=Singapore Airlines Airbus A380 woah!.jpg
|fleet_size=107 vliegtuie<ref>{{cite web |url=http://www.caas.gov.sg/caas/en/About_CAAS/Our_Strategic_Thrusts/Safety_Oversight_x_Promotion/Singapore_Registered_Aircraft/List_of_Aircraft_on_Singapore_Register/index.html |title=Lys van vliegtuie op Singapore se register |date=31 Oktober 2014 |publisher=Burgerlugvaartowerheid van Singapoer |access-date=30 November 2014 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200505165439/https://www.caas.gov.sg/caas/en/About_CAAS/Our_Strategic_Thrusts/Safety_Oversight_x_Promotion/Singapore_Registered_Aircraft/List_of_Aircraft_on_Singapore_Register/index.html |archive-date=5 Mei 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
|destinations=62
|IATA=SQ
== Tans ==
[[Lêer:Singapore Airlines flight attendants.jpg|duimnael|regs|280px|Een van hierdie lugwaardinne sal moontlik na jou omsien op 'n Singapore Airlines-vlug]]
Singapore Airlines was die bekendstellingskliënt van die [[Airbus A380]], tans die wêreld se grootste passasiersvliegtuig. SIA het gediversifiseerde lugredery-verwante ondernemings, soos vliegtuighantering en ingenieurswese. Sy volfiliaal, SilkAir, bestuur plaaslike vlugte na sekondêre stede wat kleiner kapasiteitvereistes het. Filiaal Singapore Airlines Cargo bedryf SIA se toegewyde vragskipvloot, en die bestuur van die vraghouerkapasiteit in SIA se vliegtuie. Dit is ook betrokke by die laekostepassasiersmark deur sy belang in [[Tigerair]] en sy volfiliaal, [[Scoot]]. Dit is in die geledere van die top 15 lugdienste wêreldwyd in terme van inkomstekilometers,<ref>{{cite web |publisher=Air Transport World |year= 2007 |title= Data/Airline Economics Channel |url= http://www.atwonline.com/channels/dataAirlineEconomics/index.html }}{{Dooie skakel|datum=Julie 2013}}</ref> en 10de in die wêreld vir internasionale passasiers gedra.<ref>{{cite web |publisher=International Air Transport Association |year= 2005 |title= WATS Scheduled Passengers Carried |url= http://www.iata.org/ps/publications/Pages/wats-passenger-carried.aspx}}{{dooie skakel|date=Junie 2011}}</ref> Op 15 Desember 2010 is Singapore Airlines deur die Internasionale Lugvervoervereniging aangewys as die tweede grootste lugredery in die wêreld in terme van markkapitalisasie met 'n waarde van VS$ 14 miljard.<ref>{{cite news |url=http://travel.usatoday.com/flights/post/2010/12/worlds-biggest-airlines/134876/1 |title=U.S., European airlines no longer world's biggest, IATA says |work=USA Today |access-date=16 Mei 2011 |date=14 Desember 2010 |first=Ben |last=Mutzabaugh |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20141128021927/http://travel.usatoday.com:80/flights/post/2010/12/worlds-biggest-airlines/134876/1 |archive-date=28 November 2014 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Singapore Airlines is tans 'n amptelike borg van die Singapoer nasionale sokkerspan. Die lugredery gebruik die "Singapore Girl" as sentrale beeld om die lugredery se handelsmerk te bemark. In 2013 het Singapore Airlines die vorming van 'n gesamentlike onderneming "TATA SIA" saam met [[Tata|Tata Sons]] aangekondig.
 
== Bestemmings ==
398 501

wysigings